43. ANDER MAN SE AGTERPLAAS

In ‘n Ander Man se Agterplaas9.11.23 VIR MY MAN ! Dàar’s nou ‘n MAN! In i’n ander man se agterplaas kronkel-pad ons wild Deur rooi-sand kinkels… nog i’n bult Lei die spore ons soms ongewild Witstof, stof-voetspore trap diep-duike in die sand ‘N merk gemaak,… ‘k was vlusies hier, alvorens wel-vergete, ons by ruskant neer … Continue reading 43. ANDER MAN SE AGTERPLAAS