68. In Jerusalem Hoor Ek U Hart Se Klop

In Jerusalem hoor ek U hart se klop,Maar in Afrika wil ek U voete wasMet my Trane, Olie & GeweenTussen versugting en gebed verdeel Want ‘n Land gaan sterfN Nasie gaan val,As die Heer dit nie kom heel ‘N Volk gaan ophou om te bestaanSonder verlossing, gebed en vermaanVanuit sagte harte oorgegeeAan slegs die Een … Continue reading 68. In Jerusalem Hoor Ek U Hart Se Klop